Lois Smith

Lois Smith
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Lois Arlene Humbert
Geboorte 3 November 1930 (1930-11-03)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lois Smith (gebore 3 November 1930) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Twister (1996), Minority Report (2002), The Nice Guys (2016), en Lady Bird (2017).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search